1988 REÜNIE

 

From: 11 August 2018 at 16:00 PM

Until: 11 August 2018 at 23:00 PM

Location: Lalapanzi Hotel


Details:

Versprei die boodskap – Hoërskool Louis Trichardt se matriekklas van 1988 gaan reünie hou! Die reünie sal plaasvind op Saterdag, 11 Augustus, vanaf 16:00 tot laat by Lalapanzi Hotel.

Om bywoning te bevestig of om meer inligting te bekom stuur ‘n e-pos na Elzanne by matriek88ltt@gmail.com of ‘n WhatsApp vir Jeandre by tel. 083 626 1409.


Contact Person: Elzanne

Tel: Elzanne

Email: matriek88ltt@gmail.com

 

Upcoming Events