RONDEBOSCH SKUURDANS

 

From: 15 June 2018 at 18:00 PM

Until: 15 June 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Groot joligheid wag op inwoners wat hou van dans.

‘n Skuurdans word op Vrydagaand, 15 Junie, aangebied by die skuur by Rondebosch Lapa. Vanaf 18:30 verskaf DJ Jonty musiek vir dié wie se voete jeuk. Toegang beloop slegs R30 per persoon en braaipakkies is te koop teen R50 stuk, met die bykosse wat voorsien word.

‘n Kontantkroeg is ook beskikbaar as die kele droog raak van die dans. “Kom gooi gerus ‘n paar draaie op die dansvloer!” nooi die organiseerders.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soutpansberg Dorpswag AJV
Where: Louis Trichardt Start: 21 Nov  (18:00 PM) End: 21 Nov  (22:00 PM)
Louis Trichardt Kersmark
Where: Louis Trichardt Start: 23 Nov End: 01 Dec
Krieketklub sluit jaar af
Where: Louis Trichardt Start: 01 Dec  (17:00 PM) End: 01 Dec  (20:00 PM)