ADVERTISEMENT:

 
     

TRIEGIE REVUE

 

From: 31 July 2018 at 18:00 PM

Until: 02 August 2018 at 19:00 PM

Location: Laerskool Louis Trichardt


Details:

Laerskool en Hoërskool Louis Trichardt is reeds hard besig om te oefen en skaaf aan hul  gesamentlike revue wat vanaf 31 Julie tot 2 Augustus in die laerskool se saal aangebied sal word.

Hierdie jaar kan die gehoor gereedmaak vir ‘n fliekfees en vele meer.

Kaartjies kan nou al bespreek word by die skoolkantoor. Daar sal weer oudergewoonte gratis vertonings wees vir die dorp se pensionarisse en kleuterskole op Maandag, 30 Julie (om 14:00).

Dinsdag (31 Julie) en Woensdag (1 Augustus) se vertonings sal om 18:00 begin. Die gala-aand sal ook om 18:00 begin op Donderdag, 2 Augustus.

Vir meer inligting kan die laerskool geskakel word by tel. 015 516 5151.


Contact Person: Laerskool Louis Trichardt

Tel: 015 516 5151

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May