ADVERTISEMENT:

 
     

RADIO RAPS SE JONATHAN KOM KUIER

 

From: 29 September 2018 at 18:00 PM

Until: 29 September 2018 at 22:00 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Jonathan van Radio Raps sal op 29 September weer in Louis Trichardt kom kuier op uitnodiging van Tafelronde Zoutpansberg 66.

Sy optrede vorm deel van die Tafelronde se deurlopende fondsinsamelingsprojekte en ‘n tafel kan vir onderskeidelik R3 000, R2 500 en R2 000 bespreek word, afhangende van die tafel se plasing.

Die Rondebosch Lapa sal as gasheer optree vir Jonathan se optrede en gaste kan reeds vanaf 18:00 lekker saam kuier, met die optrede wat om 20:00 begin. ‘n Kontantkroeg sal beskik wees, asook kos te koop, dus sal geen koelhouers of piekniekmandjies toegelaat word nie.

Vir besprekings, skakel Shannon Venter by tel. 072 762 6050.


Contact Person: Shannon Venter

Tel: 072 762 6050

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May