Louis Trichardt Kersmark

 

From: 23 November 2018 at 00:00 AM

Until: 01 December 2018 at 00:00 AM

Location: Louis Trichardt


Details:

Inwoners kan ‘n nota maak van die Louis Trichardt Kersmark vanaf 23 November tot 1 Desember.

Daar sal weer besonderse uitstallers wees vanuit die verste hoeke van die land. “Kom maak jou mandjie vol vir die feestyd met besonderse, unieke geskenke,” nooi die organiseerders. Daar sal ‘n teetuin wees om besoekers te bederf met heerlike kos en daar sal ook volop, veilige parkering wees. Die mark vind plaas op die kerkterrein van die Volle Evangeliekerk op die hoek van Burger- en Rissikstraat. Maandag tot Vrydag sal die mark van 09:00 tot 19:00 oop wees en Saterdae vanaf 09:00 tot 14:00. Toegang is gratis. 


Contact Person: Amanda Cronjé

Tel: 082 877 5751

Email: amandacronje@yahoo.com

 

Upcoming Events

NG Musina basaar
Where: NG Kerk Musina Start: 04 Apr  (13:00 PM) End: 29 Apr  (07:00 AM)
Makhado Easter market
Where: Cloud's End Hotel Start: 19 Apr  (10:00 AM) End: 21 Apr  (17:00 PM)
Monster music festival reunion
Where: Manor Lodge, Tzaneen Start: 27 Apr End: 27 Apr  (23:00 PM)
Triegies Opedag
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 09 May  (09:00 AM) End: 09 May  (23:00 PM)