Hervormde Kerk Straatkafee

 

From: 28 September 2018 at 12:00 PM

Until: 28 September 2018 at 17:00 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Die Hervormde Kerk Louis Trichardt bied op Vrydag, 28 September, weer hulle gewilde straatkafee aan.
Die verkoping vind vanaf 12:00 tot 17:00 op die kerkterrein plaas op die hoek van Stubbs- en Forestrystraat (oorkant BB Mount Fuji).
“Ons nooi almal uit om te kom kyk wat ons het om te eet. Daar is onder meer kerrie-en-rys, vetkoek-en-maalvleis, worsbroodjies en pannekoek,” sê die gemeente.
Vir bestellings, skakel Willem Horn by tel. 071 304 9109.


Contact Person: Willem Horn

Tel: 071 304 9109

Email:

 

Upcoming Events

NG Musina basaar
Where: NG Kerk Musina Start: 04 Apr  (13:00 PM) End: 29 Apr  (07:00 AM)
Makhado Easter market
Where: Cloud's End Hotel Start: 19 Apr  (10:00 AM) End: 21 Apr  (17:00 PM)
Monster music festival reunion
Where: Manor Lodge, Tzaneen Start: 27 Apr End: 27 Apr  (23:00 PM)
Triegies Opedag
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 09 May  (09:00 AM) End: 09 May  (23:00 PM)