Hervormers hou basaar

 

From: 26 October 2018 at 08:00 AM

Until: 27 October 2018 at 18:00 PM

Location: Louis Trichardt


Details:

Inwoners kan solank ‘n nota maak van die Hervormde Kerk Louis Trichardt se basaar op Vrydag en Saterdag, 26 en 27 Oktober.
By die koek- en poedingtafel gaan daar iets lekker vir almal wees, en vir diegene wat hou van meer sout as soet, kerrie-en-rys, hamburgers, worsbroodjies en vele meer. Die tradisionele pannekoek en jaffels sal ook verkoop word.
“Dan het ons ook baie mooi vars groente en vrugte van die plaas af teen sakpaspryse,” sê die kerk.
Buitepersone is welkom om ‘n stalletjie vir die basaar te bespreek teen R100 per uitstalruimte. Dit sluit ‘n tafel in. Persone wat ‘n uitstalruimte wil bespreek kan vir Willem Horn skakel by tel. 071 304 9109.


Contact Person: Willem Horn

Tel: 071 304 9109

Email:

 

Upcoming Events

Unity Bike Ride 2018
Where: Louis Trichardt Start: 18 Oct  (19:00 PM) End: 19 Oct  (07:00 AM)
InniBerg Makadamia Fees
Where: Louis Trichardt Start: 19 Oct  (08:00 AM) End: 20 Oct  (23:00 PM)
Hervormers hou basaar
Where: Louis Trichardt Start: 26 Oct  (08:00 AM) End: 27 Oct  (18:00 PM)
Cansa Shades of Pink
Where: Louis Trichardt Start: 27 Oct  (08:00 AM) End: 27 Oct  (16:00 PM)
NG Soutpansberg Spitbraai
Where: Louis Trichardt Start: 27 Oct  (17:00 PM) End: 27 Oct  (23:00 PM)
SPCA AUCTION
Where: Louis Trichardt Start: 02 Nov  (18:30 PM) End: 02 Nov  (23:00 PM)