NG Soutpansberg Spitbraai
From: 27 October 2018 at 17:00 PM Until: 27 October 2018 at 23:00 PM Location: Louis Trichardt Details: Inwoners kan gerus ‘n nota maak van die NG Kerk Soutpansberg-gemeente se volgende lekker kuier, die diakonie se jaarlikse spitbraai op Saterdag, 27 Oktober. Contact Person: Andries van Zyl Tel: 0826032419 Email: |