ADVERTISEMENT:

 
     

Triegies Opedag

 

From: 09 May 2019 at 09:00 AM

Until: 09 May 2019 at 23:00 PM

Location: Hoërskool Louis Trichardt


Details:

Hoërskool Louis Trichardt het alle voornemende Triegies hartlik uitgenooi na hul opedag op Donderdag, 9 Mei.

Ouers wat van voorneme is om hul kinders by die skool in te skryf, is welkom om vanaf 09:00 ‘n draai by die skool te maak. Die skool self sal ook weer Graad 7-leerlinge per bus gaan oplaai en aanry. Vanjaar is daar weer ‘n bonus vir voornemende Graad 8’s (tans Graad 7), want hulle sal die aand verniet Bok van Blerk se konsert op die skool se sportveld kan bywoon.

Vir die res sal kaartjies deur die bank R100 kos. Die konsert begin om 19:00. Vir meer inligting kan ouers vir Madeleine skakel by tel. 083 388 7933.


Contact Person: Madeleine

Tel: 083 388 7933

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May