ADVERTISEMENT:

 
     

Doppers Hou Wilds­fees

 

From: 31 May 2019 at 08:00 AM

Until: 31 May 2019 at 18:00 PM

Location: Die Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt


Details:

Die Gereformeerde-gemeente in Louis Trichardt bied weer op Vrydag, 31 Mei, hul jaarlikse wildsfees aan. 

Die tafels gaan nogmaals kreun van topgehalte wildsgeregte. Die spyskaart sluit onder andere die volgende in: biltongsop, ‘n wildspot, potgebraaide rooibokboude, spitgebraaide bosvark, wildspastei, aartappel- en mengelslaai en potbrode. Roomys en sjokoladesous sal as nagereg aangebied word. Die toegangsfooi is R200 per kop vir volwassenes en hoërskoolkinders, terwyl laerskool en voorskoolse kinders gratis kan saam eet. 

Vir meer besonderhede en besprekings skakel Nanette by 084 304 4764.


Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764.

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May