ADVERTISEMENT:

 
     

Sanlam Kankerdag

 

From: 15 June 2019 at 00:00 AM

Until: 15 June 2019 at 17:00 PM

Location: Soutpansberg Gholfklub, Louis Trichardt


Details:

Die jaarlikse Sanlam Kanker Uitdaag Gholfdag vind op 15 Junie plaas by die Soutpansberg Gholfklub.

“Daar is geleedheid vir ondernemings en privaat persone om ‘n afslaanbof te borg teen slegs R500. Die borg sluit in advertensiebaniere by die bof en spasie om ‘n stalletjie op te slaan om produkte uit te stal. Enige ander borge of pryse vir die dag sal baie waardeer word. Kom speel gerus saam en help om kanker te beveg,” nooi die organiseerders.
Vir meer inligting, skakel Lee by tel. 082 872 2909.


Contact Person: Lee

Tel: 082 872 2909

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May