Damestee

 

From: 14 September 2019 at 14:00 PM

Until: 14 September 2019 at 17:00 PM

Location:


Details:

n Damestee ten bate van die Makhado Care Group word op 14 September in die Fransie Vermaaksaal aangebied.

Die dag se verrigtinge begin om 14:00 en kos R150 per persoon. Die gasspreker tydens die geleentheid is Lizette Viljoen wat sal praat oor die onderwerp Vlinder Vrou, terwyl Country-sensasie Jacqueline Richter die vermaak sal verskaf.

Die tema vir die tee is Feathers and Furs en daar moet vooraf bespreek word by Heila by tel. 067 408 7128 of Michelle by 076 053 0522.


Contact Person: Heila

Tel: 067 408 7128

Email:

 

Upcoming Events

Mnr. en Mej. Zoutie
Where: CVO Skool Zoutpansberg Start: 31 Jul  (18:00 PM) End: 31 Jul  (23:00 PM)
Haantjie-Fees
Where: Die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente (Haantjiekerk) Start: 03 Aug  (06:00 AM) End: 03 Aug  (23:00 PM)
Isability Golf Day
Where: Soutpansberg Golf Club, Louis Trichardt Start: 10 Aug  (08:00 AM) End: 10 Aug  (18:00 PM)
Hoërskool Louis Trichardt Gholfdag
Where: Soutpansberg Gholfklub, Louis Trichardt Start: 16 Aug End: 16 Aug