Mnr. en Mej. Zoutie

 

From: 31 July 2019 at 18:00 PM

Until: 31 July 2019 at 23:00 PM

Location: CVO Skool Zoutpansberg


Details:

Vir die eerste keer ooit bied die CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichard ‘n Mnr. en Mej. Zoutie-kompetisie aan.

Dit sal plaasvind op 31 Julie in die skool se skoolsaal vanaf 18:00. Lekker koffie en warm sjokolade sal te koop wees, asook ander lekkernye by die snoepie. “Ons sal bly wees as die publiek ons skool kan kom ondersteun,” het die organiseerders gesê.

Die ingangsfooi is R30 per persoon.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Mnr. en Mej. Zoutie
Where: CVO Skool Zoutpansberg Start: 31 Jul  (18:00 PM) End: 31 Jul  (23:00 PM)
Haantjie-Fees
Where: Die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente (Haantjiekerk) Start: 03 Aug  (06:00 AM) End: 03 Aug  (23:00 PM)
Isability Golf Day
Where: Soutpansberg Golf Club, Louis Trichardt Start: 10 Aug  (08:00 AM) End: 10 Aug  (18:00 PM)
Hoërskool Louis Trichardt Gholfdag
Where: Soutpansberg Gholfklub, Louis Trichardt Start: 16 Aug End: 16 Aug