ADVERTISEMENT:

 
     

Messina Doppers Wild- En Wynfunksie

 

From: 16 August 2019 at 06:00 AM

Until: 16 August 2019 at 22:00 PM

Location: Musina Hotel, Musina


Details:

Die Gereformeerde Kerk op Musina se jaarlikse fondsinsamelingsfunksie neem vanjaar die vorm van ‘n Wild-en Wynfunksie op 16 Augustus in die Musina Hotel aan.

Bekende Andries Vermeulen van OppieStoep gaan die gaste vermaak, en wyn en ‘n driegangmaaltyd sal aangebied word. ‘n Verskeidenheid heerlike wildsgeregte sal voortgesit word en van die eksotiese geregte op die spyskaart is krokodilvleis, olifant, buffel en vele meer. ‘n Kontantkroeg sal ook beskikbaar wees.

Tydens die aand sal uitsonderlike vakansies, jagpakkette en rugby-versamelstukke opgeveil word.

Die vermaak, ete en tafelwyn is ingesluit in die prys van R300 per persoon. Gaste is ook welkom om ‘n tafel vir 10 persone te bespreek. Vir meer besonderhede of besprekings, skakel ds. Hannes Lee by 081 043 0910 of 015 534 2253


Contact Person: ds. Hannes Lee

Tel: 081 043 0910

Email:

 

Upcoming Events

Vetkoekverkoping
Where: Boababstraat 57 Start: 05 Apr  (11:30 AM)
Conway Rugbydag
Where: Louis Trichardt Rugbyklub Start: 06 Apr  (08:00 AM)
SPCA Craft & Farmers’ Market
Where: Spca Louis Trichardt Start: 06 Apr  (09:00 AM) End: 06 Apr  (14:00 PM)
Sing-saam aand
Where: Zoutpansberg CVO Start: 12 Apr  (18:00 PM)
Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)