DEWALD WASSERFALL BY STOEISAAL

 

From: 13 February 2020 at 00:00 AM

Until: at

Location: Louis Trichardt stoeisaal


Details:

Be­kende Suid-Afrikaanse sanger Dewald Wasserfall sal op 13 Februarie Louis Tri­chardt besoek vir ‘n konsert ten bate van Laat Lente en Herfsakke.

Wasserfall sal weens die reën nou in die Louis Trichardt Stoeisaal optree. Vir meer inligting en kaartjies, skakel Made­leine Nel by. Tel. 083 388 7933 of Naomi Phillipson by 082 484 7622.


Contact Person: Naomi Phillipson

Tel: 082 484 7622

Email:

 

Upcoming Events

SCHYFFONTEIN SKIETDAG - Gekanselleer weens algehele inperking
Where: Schyffontein Praktiese Skietklub Start: 11 Apr End: 11 Apr  (08:30 AM)
SPCA GOLF DAY
Where: Soutpansberg golfklub Start: 25 Apr End: 25 Apr