KUIER SAAM MET WYNAND EN CHEREE

 

From: 14 March 2020 at 00:00 AM

Until: 14 March 2020 at 19:00 PM

Location: Emmanuel Christian School


Details:

Bekende sangpaar Wynand en Cheree kom op Saterdag, 14 Maart 2020, om 19:00 optree ter fondsinsameling van die Hervormde Kerk Soutpansberg Broodboomvereniging in die saal van die Emmanuel Christian School.

Dié vertoning beloof om ‘n aand vol vermaak met iets vir almal te bied. ‘n Ligte ete is ingesluit by die prys van R150 per persoon, en eie drinkgoed kan saamgebring word, terwyl ‘n snoepie ook beskikbaar sal wees. Tafels van agt persone kan gekoop word teen R1200 per tafel.

Kaartjies is beskikbaar by Safety First (0155163167), terwyl meer besonderhede verkry kan word by Buks Botha (0828562603), Joan Joubert (0823006386) of Josie de Lange (0789862470).


Contact Person: Buks Botha

Tel: 0828562603

Email:

 

Upcoming Events

SCHYFFONTEIN SKIETDAG - Gekanselleer weens algehele inperking
Where: Schyffontein Praktiese Skietklub Start: 11 Apr End: 11 Apr  (08:30 AM)
SPCA GOLF DAY
Where: Soutpansberg golfklub Start: 25 Apr End: 25 Apr