BEKKE SONDER BRIEKE

 

From: 06 March 2020 at 00:00 AM

Until: 06 March 2020 at 18:30 PM

Location: Ferdie Beyerssaal


Details:

Inwoners word uitgenooi na ‘n onvergeetlike aand van lekker eet, kuier en stories van die Soutpansberg (en elders) soos vertel deur die streek se eie mense.
Die Bekke Sonder Brieke-aand vind Vrydag, 6 Maart, vanaf 18:30 in die Ferdie Beyerssaal plaas. Eie drinkgoed moet saamgebring word.
Vir meer inligting en besprekings, skakel Melinda Vorster by tel. 015 516 3902.


Contact Person: Melinda Vorster

Tel: 015 516 3902

Email:

 

Upcoming Events

SCHYFFONTEIN SKIETDAG - Gekanselleer weens algehele inperking
Where: Schyffontein Praktiese Skietklub Start: 11 Apr End: 11 Apr  (08:30 AM)
SPCA GOLF DAY
Where: Soutpansberg golfklub Start: 25 Apr End: 25 Apr