ADVERTISEMENT:

 
     

BRENDAN PEYPER BY TRIEGIES

 

From: 05 March 2020 at 18:00 PM

Until: 05 March 2020 at 22:00 PM

Location: Hoërskool Louis Trichardt


Details:

Bekende Suid-Afrikaanse sanger Brendan Peyper tree op 5 Maart by Hoërskool Louis Trichardt op.
Kaartjies vir sy optrede kos R100 per persoon en ná afloop van sy optrede sal daar ‘n dans in die skoolsaal wees. 
Die dans sal egter NET vir Graad 7 en hoërskoolkinders wees en volwassenes sal nie toegelaat word nie.
Die aand se verrigtinge duur vanaf 18:00 tot 22:00. 
Ouers kan vir hul kinders buite die skool wag indien hulle dit so verkies.
Vir meer inligting en kaartjies, skakel Madeleine by tel. 083 388 7933.


Contact Person: Madeleine

Tel: 083 388 7933

Email:

 

Upcoming Events

Munnik Meerkat
Start: 20 Apr
Visvangkompetisie
Where: Plaas Stubbs en Mons, Mopane Start: 20 Apr  (05:00 AM)
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May