ADVERTISEMENT:

 
     

SOUTPAN JUKSKEIKLUB AJV - Gekanselleer weens algehele inperking

 

From: 02 April 2020 at 18:00 PM

Until: 02 April 2020 at 23:00 PM

Location: Jukskei klubhuis


Details:

Gekanselleer weens alegehele inperkking

Die Soutpan Jukskeiklub nooi alle spelers, voornemende spelers en belangstellendes uit na die klub se algemene jaarvergadering op Donderdag, 2 April, om 18:00 by die klubhuis.
Van die punte op die agenda sluit in die voorlê van die klub se finansiële state en die verkiesing van ‘n nuwe bestuur.
Die klub het ‘n baie suksesvolle seisoen agter die rug met deelname in die B- en C-afdelings van die provinsiale klubkampioenskappe. Beide die klub se B- en C-spanne beklee tans ‘n tweede plek in die liga met onderskeidelik 105.5 punte en 143 punte. Die finaal van die klubkampioenskappe moet nog beslis word.
Vir meer inligting, skakel Maud Myburgh by tel. 082 680 6579 of Susara Venter by tel. 081 829 6937.


Contact Person: Maud Myburgh

Tel: 082 680 6579

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)