SCHYFFONTEIN SKIETDAG - Gekanselleer weens algehele inperking

 

From: 11 April 2020 at 00:00 AM

Until: 11 April 2020 at 08:30 AM

Location: Schyffontein Praktiese Skietklub


Details:

Gekanselleer weens algehele inperking 

Die Schyffontein Praktiese Skietklub (Louis Trichardt) bied op 11 April ‘n klubskietdag aan vanaf 08:30 vir 9:00. 
“Kom geniet ‘n dag van lekker sportmangees en pret saam met ons.  Verversings sal te koop wees en die hele gesin is welkom,” het die klub gesê. Vir meer inligting, skakel Bez by 082 414 8474 of Frik by 084 616 3380. Persone wat belang stel om by die klub aan te sluit kan vir Jolani skakel by 083 995 4362.


Contact Person: Bez

Tel: 082 414 8474

Email:

 

Upcoming Events

SCHYFFONTEIN SKIETDAG - Gekanselleer weens algehele inperking
Where: Schyffontein Praktiese Skietklub Start: 11 Apr End: 11 Apr  (08:30 AM)
SPCA GOLF DAY
Where: Soutpansberg golfklub Start: 25 Apr End: 25 Apr