PRAKTIESE SKIET­DAG

 

From: 26 September 2020 at 09:00 AM

Until: at

Location: Schyffontein Praktiese Skietklub


Details:

Die Schyffontein Skietklub bied op 26 September hulle volgende praktiese handwapen skietdag by hul bane buite Louis Trichardt aan.

Registrasie begin om 08:30 vir 09:00 en daar sal vier bane wees om te skiet, met rondtetelling van ongeveer 100. Oog- en oorbeskerming, asook maskers, is verpligtend.

“Kom geniet die ‘n dag van lekker sportmangees en pret saam met ons. Verversings sal te koop wees en die hele gesin is welkom,” nooi die klub. Vir meer inligting, skakel Bez by 082 414 8474 of Frik by 084 616 3380. Vir klubaansluitings, skakel Jolani by 083 995 4362.


Contact Person: Jolani

Tel: 083 995 436

Email:

 

Upcoming Events

LADIES CIRCLE 4 QUIZ NIGHT
Where: Gateway Inn Start: 30 Oct End: 30 Oct  (18:30 PM)
SPCA FARMERS’ MARKET
Where: SPCA Louis Trichardt Start: 31 Oct End: 31 Oct
SPCA AUCTION
Start: 06 Nov End: 06 Nov
LAAT LENTE / HERFSAKKER BASAAR
Where: Ons Tuiste Ouetehuis Start: 07 Nov End: 07 Nov
TRIEGIES GHOLFDAG
Where: Soutpansberg golfklub Start: 07 Nov End: 07 Nov  (17:00 PM)
HAPPY CHAPPY FEST
Start: 07 Nov End: 07 Nov  (17:00 PM)

 
REMEMBRANCE DAY
Where: Turbi Hills, Shellhole Start: 15 Nov End: 15 Nov