Ses-Aan-’N-Kant Krieket

 

From: 24 September 2021 at 00:00 AM

Until: at

Location: Louis Trichardt Krieketklub


Details:

Ses-Aan-’N-Kant Krieket Diegene wat nie weet wat om te doen op Erfenisdag, oftewel Nasionale Braaidag op 24 September, nie kan gerus ‘n span inskryf vir die Louis Trichardt Krieketklub se Ses-aan-‘n-kant dag.
Deelname kos R1000 per span met plek vir agt spanne om in te skryf. Die eerste agt spanne wat betaal sal kwalifiseer vir deelname. Die finale bepalings sal op 22 September bekend gemaak word. Bewys van betaling moet gestuur word aan Naomi by naomi@phillipson.co.za.
Die klub se bankbesonderhede is Louis Trichardt Krieketklub, Standard Bank, spaarrekeningnommer 438280156. Betalings moet voor of op 17 September gemaak word.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

HAANTJIEFEES
Where: NG Kerk Louis Tric­hardt Start: 22 Oct End: 23 Oct
HERINNERINGS­GELEENTHEID
Where: NG Kerk Louis Trichardt Start: 24 Oct  (09:00 AM)
ROLBAL BESIGHEIDSLIGA
Where: Louis Trichardt Rolbalklub Start: 28 Oct
SPCA CRAFT & FARMER”S MARKET
Where: Vondeling Road Start: 30 Oct  (09:00 AM) End: 30 Oct  (14:00 PM)
POKER NIGHT
Where: online Start: 05 Nov End: 06 Nov
KURSUS IN FONDANTWERK
Start: 06 Nov  (09:00 AM)