MUURBAL­KAM­PIOEN­SKAPPE

 

From: 20 October 2021 at 00:00 AM

Until: at

Location: Soutpansberg Muurbalklub


Details:

MUURBAL­KAM­PIOEN­SKAPPE Die Soutpansberg Muurbalklub op Louis Trichardt bied op 20 Oktober hulle jaarlikse klubkampioenskappe (dubbel- en enkelspel) aan.
Lede en belangstellendes word genooi om in te skryf in die onderskeie afdelings. Wedstryde mag wel plaasvind gedurende die grendeltydperk.
Vir meer inligting of om in te skryf, skakel Ronel by tel. 084 581 4868 of stuur ‘n e-pos aan spbsquash@gmail.com.


Contact Person: Ronel

Tel: 084 581 4868

Email:

 

Upcoming Events

HAANTJIEFEES
Where: NG Kerk Louis Tric­hardt Start: 22 Oct End: 23 Oct
HERINNERINGS­GELEENTHEID
Where: NG Kerk Louis Trichardt Start: 24 Oct  (09:00 AM)
ROLBAL BESIGHEIDSLIGA
Where: Louis Trichardt Rolbalklub Start: 28 Oct
SPCA CRAFT & FARMER”S MARKET
Where: Vondeling Road Start: 30 Oct  (09:00 AM) End: 30 Oct  (14:00 PM)
POKER NIGHT
Where: online Start: 05 Nov End: 06 Nov
KURSUS IN FONDANTWERK
Start: 06 Nov  (09:00 AM)