Zoutpansberger
News

100 jaar mylpaal vir flinke tannie Hettie Naudé

By Andries van Zyl • 16 March 2024
100 jaar mylpaal vir flinke tannie Hettie Naudé

Tannie Hettie Naudé van Louis Trichardt het op 7 Maart vanjaar 'n unieke mylpaal in haar lewe bereik wat bitter min mense beskore is. Sy het haar 100ste verjaarsdag saam met familie en vriende by Ons Tuiste Ouetehuis gevier.

Sieklik is tannie Hettie beslis nie en was sy reeds vroegdag aan die gang om betyds te wees vir haar hare-afspraak. Om besig en aktief te bly is vir haar belangrik. "Moenie sit nie. Wees al die tyd aan die gang. Hou jou kop oop," het tannie Hettie tydens haar 99ste...

Read more on our website