Zoutpansberger
Sport

28 eerste plekke vir Triegies in Potties

By Karla van Zyl • 8 February 2024
28 eerste plekke vir Triegies in Potties

Hoërskool Louis Trichardt het Vrydag, 2 Februarie, aan 'n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane deelgeneem. In totaal het die Triegies 28 eerste plekke ingepalm.

Hoërskool Louis Trichardt het Vrydag, 2 Februarie, aan 'n vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane deelgeneem. In totaal het die Triegies 28 eerste plekke ingepalm.

Triegies se toppresteerder met meer as een eerste plek was Chrizette Odendaal wat eerste plekke behaal het in die 200 m, 90 m hekkies, 300 m hekkies en verspring vir meisies o.15.

In die afdeling vir die meisies o.14 het Cara Bruce eerste plekke ingepalm vir die 200 m, 90 m hekkies en ...

Read more on our website