Zoutpansberger
Sport

31ste Hanglip 54 het reeds vandag afgeslaan

By Andries van Zyl • 4 July 2024
31ste Hanglip 54 het reeds vandag afgeslaan

Een van die streek se grootste toernooie op die gholfkalender, die jaarlikse Hanglip 54-toernooi, word vanaf 4 tot 6 Julie vir die 31ste keer deur die Soutpansberg Gholfklub in Louis Trichardt aangebied.

Vanjaar se kompetisie sal weer 'n vol veld van 128 spelers lok, met die fokus wat weereens op besoekende spelers sal wees. Vanjaar is 76 spelers besoekers met die nou-reeds-bekende "Klerksdorp groep" wat 32 spelers daarvan opmaak. Die res van die veld is plaaslike spelers. Baie druk ru...

Read more on our website