In die hart van die Soutpansberg-gemeenskap lê die stories van mense wat dekades van lewe, wysheid en ervaring dra – ons bejaardes.
Agora Amarula Klub 1 op Louis Trichardt sien die waarde van elke glimlag, elke hand wat geskud word, elke herinnering wat weer ophelder word deur ’n eenvoudige gebaar van omgee en hulle glo dat diens nie net ’n daad is nie, maar ’n geskenk van die hart – ’n manier om te sê: “Jy word gesien, jy word onthou, jy is kosbaar.”
Bergcare se Kerspakkie-projek...