Zoutpansberger
News

Elmay is Triegies se topmatriek met sewe onderskeidings

Elmay Koen lei Triegies se topmatriekklas met 7 onderskeidings

By Andries van Zyl • 15 January 2026
Elmay is Triegies se topmatriek met sewe onderskeidings

Hoërskool Louis Trichardt se matriekklas van 2025 het uitstekend gevaar met 'n 93,9%-slaagsyfer. Elmay Koen was die topstudent met sewe onderskeidings, terwyl verskeie ander leerders vier of meer onderskeidings behaal het.

Hoërskool Louis Trichardt se matriekklas van 2025 het uitsonderlik presteer, en die skool spog met ’n 93,9%-slaagsyfer, waarvan 88,51% van die leerders vir verdere studies gekwalifiseer het.

Die skool se top matriekleerling vir 2025 is Elmay Koen, wat ’n indrukwekkende sewe onderskeidings behaal het in Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Lewenswetenskappe, Geografie en Lewensoriëntering. Kort op haar hakke was Amelia Scheepers, wat onderskeid...

Read more on our website