Die alombeminde Tannie Juliana (Kruger), soos die meeste mense haar geken het, is op 12 November 2025 oorlede. Sy was ‘n Louis Trichardt-inwoner vir 43 jaar - van 1976 tot 2019. Vir die grootste deel van hierdie tydperk was sy ‘n onderwyseres by Hoërskool Louis Trichardt. Al hulle kinders - Chris, Jan, Lientjie, Gerda en Mimi - het by Hoërskool Louis Trichardt gematrikuleer, waarna hulle een vir een Potchefstroom toe is vir universiteitsopleiding. Sy het haar man, ds. Piet, ‘n sen...
Tannie Juliana se lewe het getuig van geloof en diensbaarheid
Onderwyseres, moeder en steunpilaar vir 43 jaar in Louis Trichardt
Tannie Juliana (Kruger), 'n geliefde onderwyser en gemeenskapsfiguur in Louis Trichardt, is op 12 November 2025 oorlede. Sy word onthou vir haar onbaatsugtige diens, diep geloof en liefde vir haar familie. Haar lewe, gewy aan ander, het 'n blywende impak op almal gelaat.