Zoutpansberger
News

Moord-raaisel ná gru-vonds

Nuwe vrae ontstaan oor moordmotief

By Andries van Zyl • 18 December 2025
Moord-raaisel ná gru-vonds

Die ontbinde liggaam van 'n man, waarskynlik die van die vermiste Reuben Marsberg, is gevind, en Duncan Koekemoer (24) is in hegtenis geneem vir sy moord. Koekemoer het glo erken dat hy Marsberg geskiet het, en DNS-toetse sal die identiteit bevestig. Sy hofsaak is na Vuwani oorgeplaas vir verdere ondersoek.

Die gru-vonds van ’n erg ontbinde lyk buite Louis Trichardt, na alle waarskynlikheid dié van die vermiste Reuben Marsberg (22), en die daaropvolgende arrestasie van ’n 24-jarige jong pa, het die afgelope week skokgolwe deur die gemeenskap gestuur.

Marsberg is op 26 November vanjaar laas lewend gesien nadat hy, volgens die polisie, sy broer by dié se meisie gaan aflaai het, met die belofte dat hy hom die volgende oggend vroeg weer sou kom oplaai. Hy is nie weer lewend gesien nie. Daar wa...

Read more on our website