Zoutpansberger
News

Aanval op susters skrik hulle nie af nie

By Andries van Zyl • 23 May 2025
Aanval op susters skrik hulle nie af nie

Die aanval op twee vroue op 'n plaas in die Soutpansberg verlede Dinsdagaand, 13 Mei, het inwoners weer op 'n gereedheidsgrondslag geplaas ná 'n relatiewe stil tydperk wat aanvalle op plase betref. "Die realiteit is, dit kon vee...

Die aanval op twee vroue op 'n plaas in die Soutpansberg verlede Dinsdagaand, 13 Mei, het inwoners weer op 'n gereedheidsgrondslag geplaas ná 'n relatiewe stil tydperk wat aanvalle op plase betref. "Die realiteit is, dit kon veel erger gewees het, maar dit was nie. Dit was net die genade van Bo," het die 60-jarige Debbie Boshoff gesê.

Boshoff is saam met haar suster, Sanette James (58), op hulle plaas, Devils Gully, naby die Hendrik Verwoerd Tonnels, aangeval. Sy self is in di...

Read more on our website