Zoutpansberger
Local

Afskeid geneem van rots en steunpilaar, JJ Janse van Rensburg

Moedige stryd teen kanker, maar geloof onwrikbaar

By Andries van Zyl • 16 October 2025
Afskeid geneem van rots en steunpilaar, JJ Janse van Rensburg

Met groot hartseer neem familie afskeid van JJ Janse van Rensburg (68) van Louis Trichardt. Hy was 'n geliefde man, pa en oupa, bekend vir sy groot hart en hulpvaardigheid. Sy diens is Saterdag, 25 Oktober, in die Ou Apostoliese Kerk.

Met baie swaar harte en ongelooflike hartseer moes die familie op Dinsdag, 14 Oktober, afskeid neem van ‘n geliefde man, pa en oupa, die 68-jarige JJ Janse van Rensburg van Louis Trichardt.

“Pa, jy was ons rots, ons steunpilaar. Jou hart was groot en ruim. Jy was die spreekwoordelike sagmoedige en vredemaker. Om ander te help waar jy kon, het jou groot plesier verskaf. Ons gaan jou oneindig baie mis. Jou liggaam was moeg, maar jou geloof onwrikbaar. Ons gun jou die ewige rus aan die voe...

Read more on our website