Zoutpansberger
News

Agtienjarige Byeron reageer goed op behandeling

By Andries van Zyl • 7 November 2024
Agtienjarige Byeron reageer goed op behandeling

Die 18-jarige Byeron Herbst wat Saterdagaand, 26 Oktober, ernstig beseer is tydens 'n motorongeluk op Louis Trichardt toon goeie tekens van herstel waar hy teen Woensdag hierdie week nog in die staatshospitaal in Mokopane aangesterk het.

Byeron is kort nĂ¡ die ongeluk in Industriastraat in die Louis Trichardt Gedenkhospitaal gestabiliseer, waarna hy die volgende dag na die intensiewe-eenheid van die provinsiale hospitaal in Polokwane oorgeplaas is. Weens 'n erge kopbeserings en swelling...

Read more on our website