Zoutpansberger
News

Akteur André ryg die rolle in, maar onthou waar alles begin het

By Pétria de Vaal • 8 March 2025
Akteur André ryg die rolle in, maar onthou waar alles begin het

Inwoners sien dikwels vir André du Preez, Louis Trichardt se eie akteur, op die "kassie" en wonder dan hoe dit met hom gaan. Sedert die Zoutpansberger drie jaar gelede oor André se suksesse in die toneel-, film- en advert...

Inwoners sien dikwels vir André du Preez, Louis Trichardt se eie akteur, op die "kassie" en wonder dan hoe dit met hom gaan. Sedert die Zoutpansberger drie jaar gelede oor André se suksesse in die toneel-, film- en advertensiewêreld berig het, het daar baie water in die see geloop.

Projek Dina, waarin André die rol van Dewald vertolk het, het hy homself in rolle in die volgende films en reekse gevestig:

In die bekende reeks, Die Byl, is André jong K...

Read more on our website