Zoutpansberger
News

Annet dankbaar vir goeie jare by Hoërskool Louis Trichardt

By Pétria de Vaal • 7 December 2023
Annet dankbaar vir goeie jare by Hoërskool Louis Trichardt

Die vakhoof vir Afrikaans by Hoërskool Louis Trichardt, Annet de Klerk, tree af. "Hoërskool Louis Trichardt was vir my 'n veilige hawe waar ek wonderlike mense ontmoet het wat regtig omgee. 'n Mens kan nie weggaan sonde...

Die vakhoof vir Afrikaans by Hoërskool Louis Trichardt, Annet de Klerk, tree af. "Hoërskool Louis Trichardt was vir my 'n veilige hawe waar ek wonderlike mense ontmoet het wat regtig omgee. 'n Mens kan nie weggaan sonder dat daar diep spore in jou hart deur personeel, administratiewe personeel en kinders getrap is nie," sê Annet.

Sy vertel dat sy gebore is en grootgeword het in Pretoria. Haar tersiêre opleiding het sy aan die Universiteit van Pretoria (UP) ontvang, waar sy BA-Ed gestud...

Read more on our website