Zoutpansberger
News

Antoinette het gelewe met ‘n lied in die hart

By Andries van Zyl • 27 March 2025
Antoinette het gelewe met ‘n lied in die hart

Daar is met hartseer verneem van die dood van die 72-jarige Antoinette de Troch van Louis Trichardt op 18 Maart weens komplikasies ná 'n operasie.

Daar is met hartseer verneem van die dood van die 72-jarige Antoinette de Troch van Louis Trichardt op 18 Maart weens komplikasies ná 'n operasie.

"Altyd 'n glimlag, lied in die hart, empatie en 'n oop hand." So sal familie en vriende vir Antoinette onthou. 'n Ma, ouma en oumagrootjie wat die lekkerste drukkies uitgedeel het, 'n stickertjie vir elkeen, of 'n sweetie of twee iewers gebêre net ingeval.

"Sy was 'n vriendin vir almal by Herfsakker en Laat Lente. Sy...

Read more on our website