Zoutpansberger
News

Arrestasie ná boere dreig om te skiet

By Andries van Zyl • 26 April 2024
Arrestasie ná boere dreig om te skiet

Boere in die Alldays-omgewing het die arrestasie van 'n man wat verbind word met verskeie sake van wild- en veediefstalle in die omgewing verwelkom. Die man, 'n 27-jarige Zimbabwiër, is Maandag in Louis Trichardt aangekeer.

Volgens 'n polisieverklaring is die man in die park by die toerisme inligtingsentrum (op die hoek van Songozwistraat en die N1) vasgetrek deur lede van 'n spesiale ondersoekeenheid van die Capricorn polisie as deel van taktiese operasie Wafa Wafa. Hulle was besig om...

Read more on our website