Zoutpansberger
News

Baie vrae ná ongeluk wat 18-jarige in koma los

By Andries van Zyl • 1 November 2024
Baie vrae ná ongeluk wat 18-jarige in koma los

Familie en vriende soek antwoorde op wat presies aanleiding gegee het tot die byna noodlottige motorongeluk Saterdagaand, 26 Oktober, wat die 18-jarige Byeron Herbst van Louis Trichardt in 'n koma gelaat het. Die grootste vrae is waarom die ...

Familie en vriende soek antwoorde op wat presies aanleiding gegee het tot die byna noodlottige motorongeluk Saterdagaand, 26 Oktober, wat die 18-jarige Byeron Herbst van Louis Trichardt in 'n koma gelaat het. Die grootste vrae is waarom die bestuurder van die voertuig die toneel verlaat het en die voertuig vanaf die toneel verwyder is voor enige ondersoek gedoen kon word en waarom die polisie ook nie van die ongeluk ingelig is nie?

Die ongeluk het kort ná 20:00 in Industriastraat, net ...

Read more on our website