Zoutpansberger
News

Baie vrae oor tragiese dood van Musina-vlieënier

By Andries van Zyl • 25 October 2024
Baie vrae oor tragiese dood van Musina-vlieënier

Baie vrae bly steeds onbeantwoord rondom die tragiese dood van die 51-jarige Gerhard Minnaar van Musina, wat verlede Dinsdagoggend, 15 Oktober, te midde van digte misweer met sy girokopter mikroligte vliegtuig teen die hange van die Soutpansberg v...

Baie vrae bly steeds onbeantwoord rondom die tragiese dood van die 51-jarige Gerhard Minnaar van Musina, wat verlede Dinsdagoggend, 15 Oktober, te midde van digte misweer met sy girokopter mikroligte vliegtuig teen die hange van die Soutpansberg vasgevlieg het.

Minnaar, 'n wildboer, het die oggend vanaf Nelspruit opgestyg op pad na die familieplaas Sheldrake Safari's in die Musina-omgewing. Hy sou egter nooit by sy bestemming aankom nie, en sy familie het hom as vermis aangemeld, onder...

Read more on our website