Zoutpansberger
Sport

Bedrywige krieketnaweek nadat T20-liga weer begin

By Andries van Zyl • 29 February 2024
Bedrywige krieketnaweek nadat T20-liga weer begin

Die Louis Trichardt Krieketklub het die afgelope naweek hulle T20-seisoen vir 2024 voortgesit met die speel van drie wedstryde op die Louis Trichardt Ovaal.

Die Louis Trichardt Krieketklub het die afgelope naweek hulle T20-seisoen vir 2024 voortgesit met die speel van drie wedstryde op die Louis Trichardt Ovaal.

In die eerste wedstryd van die naweek het die Warriors Saterdag teen RCI te staan gekom. Die Warriors het eerste gaan kolf en 171 lopies vir die verlies van sewe paaltjies in hulle toegelate 20 beurte aangeteken. Dubbelsyferbydraes met die kolf is gelewer deur Hasan Diwan, wat 54 lopies vanaf slegs 25 balle gemoker het in 'n kolfbe...

Read more on our website