Zoutpansberger
Sport

Bedrywige naweek in plaaslike T20-liga

By Andries van Zyl • 19 September 2024
Bedrywige naweek in plaaslike T20-liga

Dit was weer 'n bedrywige naweek op die Louis Trichardt Ovaal, met drie wedstryde wat beslis is in die Louis Trichardt Krieketklub se tweede T20-liga van die jaar. Saterdag het RCI teen Limpopo Melkery te staan gekom en Sondag het Limpopo en...

Dit was weer 'n bedrywige naweek op die Louis Trichardt Ovaal, met drie wedstryde wat beslis is in die Louis Trichardt Krieketklub se tweede T20-liga van die jaar. Saterdag het RCI teen Limpopo Melkery te staan gekom en Sondag het Limpopo en die Strikers mekaar gepak, waarna die Killers en Roaring Lions mekaar die stryd aangesĂȘ het.

Wat Saterdag se wedstryd betref, gaan RCI in om eerste te kolf en teken 172 lopies vir die verlies van sewe paaltjies (172/7) in hulle toegelate 20 beurte ...

Read more on our website