Zoutpansberger
News

Bekende akademikus verloor stryd teen kanker

By Andries van Zyl • 26 April 2024
Bekende akademikus verloor stryd teen kanker

Familie en vriende het Woensdag 'n finale eer betoon aan Jan Jacobs van Louis Trichardt, wat op 18 April in die ouderdom van 72 jaar aan kanker oorlede is. 'n Gedenkdiens vir sy lewe is vir hom gehou waartydens sy as in die gedenkmuur ...

Familie en vriende het Woensdag 'n finale eer betoon aan Jan Jacobs van Louis Trichardt, wat op 18 April in die ouderdom van 72 jaar aan kanker oorlede is. 'n Gedenkdiens vir sy lewe is vir hom gehou waartydens sy as in die gedenkmuur by die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente geplaas is.

"Hy was altyd positief gewees en het nie 'n negatiewe haar op sy kop gehad nie. Hy sou van niemand sleg praat nie. Hy het geveg tot op sy einde." So onthou sy vrou Trysie haar eggenoot van 49 jaar en kin...

Read more on our website