Teen Maandagmiddag hierdie week was die Greyling-familie van Louis Trichardt nog besig om 'n skadeberaming te doen, nadat 'n verwoestende brand gedurende die vroeë oggendure van Saterdag, 2 Augustus, hul familiebesigheid, PJ Timbers, byna heeltemal in puin gelê het.
Volgens Flippie Greyling het hy om 03:57 die oggend 'n oproep ontvang vanaf hulle sekuriteitsmaatskappy se beheerkamer dat daar 'n mains failure by hulle sakeperseel was. "Ek het vir hulle gesê hulle moet gaan kyk....