Zoutpansberger
News

Ben se skielike dood kom as groot skok

By Andries van Zyl • 26 July 2024
Ben se skielike dood kom as groot skok

Inwoners van Louis Trichardt en omstreke het Saterdagaand, 20 Julie, met groot skok verneem van die skielike dood van die 73-jarige Ben Groenewald. Ben was 'n baie bekende gesig op die dorp, asook die Louis Trichardt Rolbalklub, waar hy kort...

Inwoners van Louis Trichardt en omstreke het Saterdagaand, 20 Julie, met groot skok verneem van die skielike dood van die 73-jarige Ben Groenewald. Ben was 'n baie bekende gesig op die dorp, asook die Louis Trichardt Rolbalklub, waar hy kort ná die dag se spel Saterdag in die klubhuis inmekaar gesak en gesterf het, vermoedelik vanweë 'n hartaanval.

Vir die Groenewald-familie was Ben se skielike dood veral traumaties so kort ná Ben se vrou, Carol Ann Groenewald, se dood. Die 72-jarige C...

Read more on our website