Zoutpansberger
News

Bestuurder hardloop weg na hy deur heining bars

By Karla van Zyl • 25 April 2024
Bestuurder hardloop weg na hy deur heining bars

Saterdag, 20 April, het groot 'n verrassing ingehou vir die 65-jarige me. Cora Claassens van Louis Trichardt, maar 'n lekker verrassing was dit beslis nie!

Saterdag, 20 April, het groot 'n verrassing ingehou vir die 65-jarige me. Cora Claassens van Louis Trichardt, maar 'n lekker verrassing was dit beslis nie!

Omstreeks 20:30 het Claassens begin gereed maak om te gaan slaap. Haar aand sou egter glad nie rustig verloop nie. Skielik het 'n harde slag weerklink, die huis het geruk en die krag was af.

Claassens is uit die bed uit om te gaan kyk wat gebeur het. Buite het sy gesien dat net haar huis se krag af was. Terselfdertyd het sy '...

Read more on our website