Zoutpansberger
News

Bid vir André

By Andries van Zyl • 5 July 2024
Bid vir André

Familie van die 44-jarige André Kock van Louis Trichardt het Woensdag gevra dat inwoners vir hom moet bid, nadat hy Vrydagmiddag, 28 Junie, ernstig beseer is in 'n motorfietsongeluk.

Familie van die 44-jarige André Kock van Louis Trichardt het Woensdag gevra dat inwoners vir hom moet bid, nadat hy Vrydagmiddag, 28 Junie, ernstig beseer is in 'n motorfietsongeluk.

"Maak nie saak wat die omstandighede is nie, ons glo nog steeds God se hand is in beheer. Ons sit al ons vertroue in die Here en ons dank Hom dat Hy sy hand oor André hou," het broer Michael Kock Woensdagoggend gesê.

Die ongeluk waarin André beseer is, het net ná 17:00 Vrydagmiddag plaasgevind. Hy h...

Read more on our website