Zoutpansberger
Sport

Bittersoet einde vir Louis Trichardt in Lim-rugbyliga

By Andries van Zyl • 29 August 2025
Bittersoet einde vir Louis Trichardt in Lim-rugbyliga

Die Louis Trichardt Rugbyklub het die afgelope naweek hul seisoen in die provinsiale rugbyliga op 'n bittersoet noot afgesluit. Alhoewel al drie die dorp se spanne – die eerstes, tweedes en derdes – deurgedring het na die eindstr...

Die Louis Trichardt Rugbyklub het die afgelope naweek hul seisoen in die provinsiale rugbyliga op 'n bittersoet noot afgesluit. Alhoewel al drie die dorp se spanne – die eerstes, tweedes en derdes – deurgedring het na die eindstryd teen die Northam Rhinos eerskomende Saterdag (30ste), het hulle weens finansiële redes onttrek.

Brian du Plooy, voorsitter van die Louis Trichardt Rugbyklub, het gesê dit is jammer dat die klub op só 'n manier uit die stryd moes tree. Volgens hom sou dit die...

Read more on our website