Zoutpansberger
Sport

Blou Masjien herskryf geskiedenisboeke

By Andries van Zyl • 27 September 2024
Blou Masjien herskryf geskiedenisboeke

Naweek ná naweek is die Louis Trichardt Rugbyklub se eerste span besig om die geskiedenisboeke te herskryf. Die span het die afgelope naweek nog 'n nuwe hoofstuk in die klub se geskiedenis geskryf toe hulle deurgedring het na die twee...

Naweek ná naweek is die Louis Trichardt Rugbyklub se eerste span besig om die geskiedenisboeke te herskryf. Die span het die afgelope naweek nog 'n nuwe hoofstuk in die klub se geskiedenis geskryf toe hulle deurgedring het na die tweede ronde wedstryde van SA Rugby se landswye Gold Cup toernooi.

As onoorwonne provinsiale ligawenners het die dorp se eerstes, ook bekend as die Blou Masjien, vir hulself op meriete 'n plek verseker in die Gold Cup reeks, met hul eerste wedstryd teen Bloemf...

Read more on our website