Zoutpansberger
News

Boerdery en veral beeste was tannie Hannetjie se lewe

By Andries van Zyl • 31 July 2025
Boerdery en veral beeste was tannie Hannetjie se lewe

Die Soutpansberg het verlede week nog een van sy bekende boervroue verloor met die dood van die 80-jarige tannie Hannetjie van Tonder op Dinsdag, 22 Julie.

Die Soutpansberg het verlede week nog een van sy bekende boervroue verloor met die dood van die 80-jarige tannie Hannetjie van Tonder op Dinsdag, 22 Julie.

Tannie Hannetjie kan weliswaar beskryf word as 'n boorling van die Soutpansberg. Gebore op 6 Augustus 1944, het sy grootgeword in die Alldays-omgewing op die grens met Botswana. Die oudste van drie susters, het sy skool gegaan by die Welgedacht-plaasskool in die Marken-omgewing en daarna haar skoolloopbaan by Hoƫrskool Louis Trichar...

Read more on our website