Zoutpansberger
News

Bosveld en boere baie dankbaar vir lekker nat Kersfees

By Andries van Zyl • 11 January 2024
Bosveld en boere baie dankbaar vir lekker nat Kersfees

Louis Trichardt en omstreke was lekker nat oor Desember, veral vanaf Kersdag tot Nuwejaar, met inwoners van Louis Trichardt wat tot 360 mm reën gemeet het vir die maand. Alhoewel hierdie 'n bogemiddelde reënval vir die dorp was, he...

Louis Trichardt en omstreke was lekker nat oor Desember, veral vanaf Kersdag tot Nuwejaar, met inwoners van Louis Trichardt wat tot 360 mm reën gemeet het vir die maand. Alhoewel hierdie 'n bogemiddelde reënval vir die dorp was, het ander areas om die dorp heelwat minder reën gemeet en in gevalle was die reënval ondergemiddeld.

Mnr Fanie Havinga, voorsitter van die Soutpansberg Distrikslandbou-unie, het Dinsdag gesê dat hy op Levubu maar sowat 171 mm gemeet het, minder as gemiddeld. Di...

Read more on our website